速報APP / 遊戲 / Seisoene Gratis

Seisoene Gratis

價格:免費

檔案大小:57.6 MB

版本需求:需要 iOS 9.0 或以上版本。與 iPhone、iPad 及 iPod touch 相容。

支援語言:英語

Seisoene Gratis(圖1)-速報App

Seisoene bestaan uit 4 Aktiwiteite. (Legkaarte, Vorms, Tel en Aantrek Speletjies)

Seisoene Gratis(圖2)-速報App

Hierdie pragtige app is pret om te speel terwyl dit basiese begrippe by die kind vaslê. Die app bestaan uit 4 aktiwiteite. (20 stuk legkaart, vorm herkenning, tel en 'n aantrek speletjie) Elke aktiwiteit word herhaal vir elke seisoen met grafika wat by daardie seisoen pas. In die gratis weergawe, kan die kind egter net met die lente aktiwiteite speel.

Seisoene Gratis(圖3)-速報App

Die aktiwiteite is ontwerp om die voorskoolse kind te leer van basiese vorms, getalle, liggaamsorientering en die verskille in die seisoene. Vir die kleiner kind is daar 'n stem wat die getalle en vorms uitlees, terwyl die teks ook sigbaar is vir die ouer kind wat leer lees.

Seisoene Gratis(圖4)-速報App

Die kind word aangemoedig om die aktiwiteite te voltooi deur 'n vorm van beloning aan die einde van die aktiwiteit. Die app bevat goeie kwaliteit grafika en klanke wat dit onweerstaanbaar maak.

Seisoene Gratis(圖5)-速報App

Also available in English as Seasons by Cleverkiddo

Seisoene Gratis(圖6)-速報App

Also available in French as Saisons par Cleverkiddo

支援平台:iPhone, iPad